Die Bardo van Biko

Septembir, Sjaka S.

New product

OBZ: Afrikaans Fiction

More details

28 Items

R330

Add to wishlist

More info

Summary: Dis 1999. Y2K voorspel die einde van die mensdom, maar vir die sewe-en-twintig jarige Biko April wink die galgstrop reeds in die skadu van die grotagtige garage waar hy sit en skryf. Om te ontsnap sleep Biko homself na ? rave buite Stellenboch. Daar ontmoet hy vir Taluna. Haar skoonheid sleur hom mee. Jan Jakkals probeer Biko oortuig dat Taluna se liefde ? verlossing kan wees, terwyl Christiaan Biko probeer oortuig dat sy hom verder die verderf gaan in lei. Maar Biko het die skoot hoog deur en hy besef nie hoe diep hy in homself sal moet grawe om die galgstrop the ontwyk nie. Table of contents The book is divided up into Die Eerste Bardo, Die Tweede Bardo and Die Derde Bardo. There is no table of contents for these or for the chapters within.

Softcover. Afrikaans. Turksvy. 2022. ISBN: 9780639724942. 324 pp. NEW. Book No: 57648

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Die Bardo van Biko

Die Bardo van Biko

OBZ: Afrikaans Fiction

30 other products in the same category: