Used
0 Item Items
This product is no longer in stock
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel eers vir Artemis keer: die vigilante wat die doodstraf teruggebring het, wat besig is om misdaad teen kinders met ’n lang lem en ’n skrikwekkende meedoënloosheid te wreek. En met die media wat skree, die politici wat druk toepas, ’n span onbeholpe jong speurders en verskeie kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie Griessel ’n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van ’n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
Softcover. Afrikaans. Lapa Uitgewers. 2009. 378pp. In fair/used condition.
No customer reviews for the moment.
R50
R90
R45
R80
R50
R60
R80
R60
R50
R60
R0
R100
R50
R30
R80
R50
R0
R0
R225
R40
R60
R60
R60
R10
R30
R60
R60
R45
R80
R40