Dot Serfontein Omnibus - Onder Dieselfde Ster & Tiendes van Anys View larger

Dot Serfontein Omnibus - Onder Dieselfde Ster & Tiendes van Anys

Serfontein, Dot

Used

WOODSTOCK: Afrikaans/Fiksie (African Literature)

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R60

Add to wishlist

More info

Onder dieselfde ster: Een van Serfontein se vroegste romans wat in aflewerings in Sarie verskyn het. Hannie is 'n matriekmeisie, 'n kranige perderuiter, 'n maker en breker. Haar getroude suster Santa is die diep een met die onuitgesproke droefheid. Almal se lewe word verltoe Herman, 'n jong argitek, op Blesbokville kom woon. Tiendes van anys: Die enigste boere op die plaas is drie vroue, en Elba -'n sterk, onpeilbare en pragtige vrou - het 'n ontstellende uitwerking op dominee Chris se gemoed. Maar daar loop 'n swaarheid uit Elba se verlede waaroor sy nie beheer het me, en a! sou Chris haar liefde wen, is dt die laaste vrou wat sy gemeente as 'n pastoriemoeder sal aanvaar.

Softcover. English. Human & Rousseau. 2007. ISBN: 9780798146630. 391 pp. Good condition in softcover. Book No: 51509

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Dot Serfontein Omnibus - Onder Dieselfde Ster & Tiendes van Anys

Dot Serfontein Omnibus - Onder Dieselfde Ster & Tiendes van Anys

WOODSTOCK: Afrikaans/Fiksie (African Literature)

30 other products in the same category: