Trein Na Kalkbaai View larger

Trein Na Kalkbaai

Isaacs, Graham

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Children's Books

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R45

Add to wishlist

More info

Hierdie lieflike, eg Suid-Afrikaanse prenteboek vertel die storie van 'n opwindende dag in die lewe van 'n Kaapse familie. Dit is die dag na Kersfees en Graham en sy familie gaan die dag op die strand deurbring. Op pad daarheen roep hy en sy boetie, sy sussie en sy nefie hardop die name uit van die stasies waarby die trein verbyry: 'Bonteheuwel! Langa! Pinelands! Ndabeni! Maitland!' Dit word die soort dag wat jy wens wil nooit, nooit, ooit eindig nie - 'n dag propvol sonskyn, sandkastele, liedjies van 'n Klopse-orkes ... en met waatlemoen en roomys vir nagereg!

Softcover. English. Lapa. 2012. ISBN: 9780799358735. Unpaginated. Good condition in softcover. Book No: 51284

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Trein Na Kalkbaai

Trein Na Kalkbaai

WOODSTOCK: Afrikaans Children's Books

30 other products in the same category: