Swart Koring View larger

Lot se Vrou

Hambidge, Joan

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Poetry (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R120

Add to wishlist

More info

Paperback. Afrikaans. Human & Rousseau. 2012. In good condition. In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en 'sal alles doen en selfs verraai, net dat 'n nuwe deuntjie in my draai' (DJ Opperman). Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is 'woordverse' sonder dat die idee ondergeskik gestel word aan die woord. Selde nog het Hambidge die 'gevaarlike woord' so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Lot se Vrou

Lot se Vrou

WOODSTOCK: Afrikaans Poetry (African Literature)

30 other products in the same category: