Die Reuk Van Koffie View larger

Die Reuk Van Koffie

Kombuis, Koos

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R80

Add to wishlist

More info

Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2011. In good condition. Koos Kombuis, kulturele geurilla, is terug. Met 'n styl wat verbysterend kan wissel tussen erns en luim, tussen Algemeen Beskaafde Afrikaners en pavement special patois, takel hy die Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, sake van die dag. Hierdie versameling is gekies uit 'n verskeidenheid skryfsels: rubrike in koerante (meestal Rapport), artikels in tydskrifte en op webwerwe en - natuurlik - sy blogs. Een van sy nuwe leuses is immers: Kom laat ons twit. Wat jy dus in die bundel sal vind - in geen spesifieke orde - is Koos Kombuis se groot rugbygeheim (met verwysing na waar sy liefde vir kurktrekkers vandaan kom), 'n liefdesverklaring aan Stellenbosch, ruminasies oor bekende persoonlikhede van Kurt Darren to Eugene Terre'Blanche, kleintydherinneringe aan Hartenbos vakansies, skouers skuur met politici al dan nie, (don't braai for me Jacob Zuma), en die eerste dag van sy menopouse. Koos Kombuis is skerp, slim, satiries - en enig in sy soort.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Die Reuk Van Koffie

Die Reuk Van Koffie

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

30 other products in the same category: