More info
Hardback. English. Publisher: Government Printer. 1974. Good. Dust jacket has some edgewear. Wrapped in plastic. Internally clean.
Original green rexine gilt (302 x 225 mm); pictorial dustwrapper; pp. (iv) + 328, incl. index; leaf keys; monochrome photographs and line drawings. Addendum in front.
‘Hierdie nuwe benadering stel die bosse regstreeks in die diens van die volk. Die natuurbewuste Suid-Afrikaner het dus voor ‘n nuwe uitdaging te staan gekom; om sy inheemse bosse te ontdek. Vir hom is hierdie boek geskryf.Die doel van die boek is om die inheem se bosse van die Suid - Kaap aan die leser bekend te stel; om hom te help om hierdie groot natuurbosse van Suid - Afrika te leer ken: hul warde en geskiedenis, hul samestelling en struktuur, hul bome en plante en diere.’ (from the dust-jacket)