Die Boek Van Toeval En Toeverlaat View larger

Die Boek Van Toeval En Toeverlaat

Winterbach, Ingrid

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R80

Add to wishlist

More info

Paperback. Afrikaans Human & Rousseau. 2006. In good condition.

Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van 'n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe - herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat 'n terapeut sal se. Agter elke verlies le 'n vroeer verlies. Die verlies van my skulpe is 'n voorwendsel ('n jakkalsdraai, 'n verbloeming en bewimpeling) 'n poging van die geslepe psige om die vroeer, pynlike verlies te verdoesel. Afrikaans

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Die Boek Van Toeval En Toeverlaat

Die Boek Van Toeval En Toeverlaat

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

30 other products in the same category: