En Die Lekkerste Deel Van Dood Wees View larger

En Die Lekkerste Deel Van Dood Wees

Kalmer, Harry

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R60

Add to wishlist

More info

Paperback. Tafelberg. 2007. In good condition.

Hierdie is 'n moordstorie met 5 kante. 'Liewe Dak, ek skryf maar vir jou, want ek hetn iemand anders om mee te praat nie,' skryf die 73 jarige Magdalena Otto a paar maande voor sy wreedaardig vermoor word. 'n Sonlose moord wat uiteindelik vir haar 'n spreekbeurt gee. Want Magdalena se nagelate briewe se meer oor haar liefde vir die lewe as oor haar dood. Haar moordenaar, Basil Apollis, vertel sy lewensverhaal op band. Haar seun, Kobus, skryf elke jaar op haar verjaardag vir sy dogter 'n brief wat hy nooit pos nie. Haar kleindogter Camilla, is in rehab in die VSA. Maar haar stil, onaardes man, Isak, weet dat stories baie verder reik as wat ons besef. Terug na ons ouers en groot ouers, en vooruit na ons kinders en kleinkinders. Op 'n manier wat ons nooit regtig sal verstaan nie, en ook nie kan beheer nie. Daarom is die lekkerstel deel van dood wees meer as net 'n moordstorie - dis 'n viering van die lewe self.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

En Die Lekkerste Deel Van Dood Wees

En Die Lekkerste Deel Van Dood Wees

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

30 other products in the same category: