Proteus View larger

Proteus

Meyer, Deon

Used

WOODSTOCK: Afrikaans/Fiksie (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R120

Add to wishlist

More info

Paperback. Afrikaans. Human & Rousseau. 2002. 358pp.

In good condition.

Tobela Tiny Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as Umzingeli (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die “losprys” wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – ’n hardeskyf met sensitiewe inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op ’n “geleende” BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom. Spanning uit die boonste rakke; ’n boek wat geen leser sal kan neersit nie.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Proteus

Proteus

WOODSTOCK: Afrikaans/Fiksie (African Literature)

30 other products in the same category: