Spoor View larger

Spoor

Meyer, Deon

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R90

Add to wishlist

More info

vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.

Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2010. In good condition. Book No: 17529

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Spoor

Spoor

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

30 other products in the same category: