Wat Bly Oor Van Soene? View larger

In die Vroegte - Herinneringe En Refleksies

Aucamp, Hennie

Used

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R150

Add to wishlist

More info

'n Paar jaar gelede het ek tydens 'n onderhoud gese dat ek nooit 'n outobiografie sal skryf nie, want my lewe is volledig opgebruik in my stories, essays, artikels, resensies, dagboeke en selfs toneelstukke. En nou bied ek tog iets aan wat verwant is aan 'n outobiografie, naamlik 'n memorie, of eintlik 'n collage-memorie. Hier 'n herinnering, daar 'n flard herinnering; party gepubliseer, maar die meeste onlangs geskryf, soms op versoek van'n redakteur. Maar my eintlike opdraggewers was herinneringe self. Wat al die essays bind, is dus persoonlike herinnering. Ek was teenwoordig by die dinge wat ek beskryf het; ek het die mense en landskappe en dinge in in die vroegte aan die lyf ervaar. Wat is die momente in my geval? Ek het gaan sit en 'n gedagte-web geteken soos ek studente so dikwels laat doen het, en hierby uitgekom: natuur, diere, ekologie, stap en rotskuns; mense wat 'ja' se vir die lewe; die Afirkaanse taal; stories, musiek, toneel, kuns; reis; erotiek; aanmanings van sterflikheid.

Softcover. Afrikaans. Tafelberg. 2003. 207 pp. In fair/good condition.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

In die Vroegte - Herinneringe En Refleksies

In die Vroegte - Herinneringe En Refleksies

WOODSTOCK: Afrikaans Fiction (African Literature)

30 other products in the same category: