Wie is dit? View larger

Wie is dit?

Barnard, Louis

Used

WAREHOUSE: Afrikaans

More details

10 Items

R100

Add to wishlist

More info

Hardback. English. New. 2007. ISBN: 9781920218003. Afrikaans. Very Good condition. Wie is dit? is 'n opwindende, kleurvolle prenteboek met Bybelstories vir kinders en weetgierige volwassenes van alle geloofsoortuigings. Van Adam en Eva wat op hul selfone praat en Maria wat 'n sonar kry tot Jona wat lê en TV kyk in sy walvismaag-woonkamer, is maar van die stories wat jou aan die wonder sal hou. Louis Barnard se prettige, moderne interpretasies sorg vir Bybelstories wat anders is as enige ander wat jy al gehoor het. Dit sal jou aandag van die een bladsy na die volgende boei terwyl jy sy byderwetse idees met 'n baie breë glimlag gade slaan. Wie is Dit? is a bright, quirky picture book of Bible stories for children and inquisitive grown-ups of all religious persuasions. Adam and Eve on cellphones, Mary getting ultrasound, or Jonah watching TV in his whale-tummy lounge - Louis Barnard's fun, modern interpretations are unlike any Bible stories you've seen before, and will keep you guessing andchuckling on every page.

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Wie is dit?

Wie is dit?

WAREHOUSE: Afrikaans

30 other products in the same category: