Tuisland View larger

Tuisland

Brynard, Karin

Used

OBZ: South African Crime Fiction (South African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R150

Add to wishlist

More info

Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van 'n San-leier en klagtes van polisiegeweld word sy missie. Op die rand van die Kgalagadi-oorgrenspark, waar die laaste afstammelinge van die Kalahari-San in 'n wildernis van sand en Kalahari-leeus woon, loop hy hom in 'n bynes vas.

Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2016. 576 pp. In good condition. Book No: 7000722

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Tuisland

Tuisland

OBZ: South African Crime Fiction (South African Literature)

30 other products in the same category: