Dors - 'n Roman View larger

Dors - 'n Roman

van Zyl, Marinda

New product

OBZ: Afrikaans Fiction

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R110

Add to wishlist

More info

In die loop van 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. Om daar te kom, moet hulle n stuk waterlose Kalahari, bekend as die Dors, oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep om die hoofleier van die trek te wees laat die trek op 'n ramp afstuur, lank voor hulle die Dorsland binnegaan.

Softcover. English. Tafelberg. 2018. ISBN: 9780624084365. 289 pp. Very good. Book No: 59034

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Dors - 'n Roman

Dors - 'n Roman

OBZ: Afrikaans Fiction

30 other products in the same category: