New product
OBZ: Young Adult Fiction
1 Item Items
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, honote van haar ma se fluit. Een so n stormnag ontmoet Jana vir !Xuri ? n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net n velletjie om haar heupe en n wit stringetjie krale om haar nek. !Xuri kom uit n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !Xuri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek.
Softcover. Afrikaans. Tafelberg. 2018. ISBN: 9780624084303. 188 pp. Very good. Book No: 59027
No customer reviews for the moment.
R90
R70
R90
R90
R75
R50
R100
R50
R75
R65
R100
R50
R80
R50
R70
R70
R80
R85
R80
R45
R30
R80
R45
R70
R80
R60
R70
R90
R40
R100