New product
OBZ: South African Biographies
0 Item Items
This product is no longer in stock
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Seks, leuens en die internet is n rou, eerlike vertelling deur n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde weld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. Hierdie boek is deel van die immergewilde selfhelp-genre en kombineer die onderwerpe van verhoudings; seks en selfondersoek. Dis n eerlike en soms skreeusnaakse memoir - maar ook n nuttige gids oor die weld van aanlyn afsprake.
Softcover. Afrikaans. Wenkbrou. 2019. ISBN: 9780799393415. 180 pp. Very good. Book No: 59025
No customer reviews for the moment.
R90
R70
R90
R90
R75
R50
R100
R50
R75
R65
R100
R50
R80
R50
R70
R70
R80
R85
R80
R45
R30
R80
R45
R70
R80
R60
R70
R90
R40
R100