New product
OBZ: Afrikaans Fiction
0 Item Items
This product is no longer in stock
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings nsy dood ontdek, skeur haar lewe oop. Jare lank het sy haar rug op Theo gedraai, 'n man wat sy laaste twee dekades in 'n inrigting moes deurbring. Sook het sy die land se verlede weggestoot, die tyd toe tienerseuns gestuur is om aan die grens te veg - 'n plek en 'n oorlog waarvan mense tuis bitter min geweet het. Vir Theresa self was dit 'n tydperk van eerste liefdes, disko's en vakansies by die see. Theresa besef gou die brief is deur 'n Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf - iemand wat, indien hy of sy nog leef, nou minstens veertig jaar oud sal wees. Theresa weet in haar siel sy moet Kuba toe: om die soldaat se kind te soek, om die brief te besorg, om boete te doen vir Theo se dade en vir haar eie onkunde. In swoel, afgeleefde Kuba, tussen kleurryke motors uit die vyftigerjare en geurige sigaarrook, word Theresa se soektog intiem vervleg met die lewens van mense wat in Angola as 'die vyand' gebrandmerk is. Sontrafel sy wat dit beteken het om groot te word in die Suid-Afrika van daardie tyd.
Softcover. English. Penguin Random House. 2019. ISBN: 9781485903796. 294 pp. Good. Book No: 59017
No customer reviews for the moment.
R90
R70
R90
R90
R75
R50
R100
R50
R75
R65
R100
R50
R80
R50
R70
R70
R80
R85
R80
R45
R30
R80
R45
R70
R80
R60
R70
R90
R40
R100