Die Bose Begin (A Series Of Unfortunate Events Book the First, Afrikaans) View larger

Die Bose Begin (A Series Of Unfortunate Events Book the First, Afrikaans)

Snicket, Lemony

Used

OBZ: Young Adult Fiction

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R100

Add to wishlist

More info

Die boek vertel van die drie Baudelaire-kinders, Violetta, Klaus en die baba Sonneblom. Violetta is 'n uitvinder, Klaus is dol op lees. En hoewel hy maar 12 is, het hy al meer boeke gelees as baie mense in 'n leeftyd. Sonneblom is 'n peuter, sy praat brabbeltaal en byt baie graag met haar besonder skerp tande. Dit is drie oopkop, wakker en intelligente kinders. In Die bose begin - boek een begin hul tepoed toe 'n enorme brand hul welgestelde ouers se herehuis verteer, en hul ouers daarmee saam. Vir die kinders was dit die bose begin van vele ongelukkige wedervarings. Ndie brand word hulle gestuur om by 'n veraf verwante familielid, hertog Olaf, te gaan woon, net om uit te vind dat hy beplan om hulle dood te maak sodat hy sy hand op hul fortuin kan l Olaf is die leier van 'n toneelgeselskap en sy mede-akteurs en aktrises is altyd bereid om hom met sy bose planne by te staan. Hulle is 'n skrikwekkende klomp. Daar is een met 'n kaalkop en 'n lang neus wat altyd 'n swart manel dra. Daar is twee vroumense met spierwit poeier op hul gesigte, hulle is die superblekes. Daar is 'n reusagtige een wat nie na 'n man of vrou lyk nie, die kinders het hom tannie Oom gedoop. Les bes is daar ou kromklou, die skrikwekkendste van almal, 'n man met twee hake in plaas van hande. Gaan Olaf se planne misluk of slaag?

Softcover. English. Human & Rousseau. 2004. ISBN: 9780798143684. 134 pp. Fair/good. Book No: 57664

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Die Bose Begin (A Series Of Unfortunate Events Book the First, Afrikaans)

Die Bose Begin (A Series Of Unfortunate Events Book the First, Afrikaans)

OBZ: Young Adult Fiction

30 other products in the same category: