Die Kleinste Ramp Denkbaar View larger

Die Kleinste Ramp Denkbaar

Francois, Smith

Used

OBZ: Afrikaans Fiction

More details

This product is no longer in stock

R120

Add to wishlist

More info

Op die oog af is die roman 'n storie oor 'n goeie dokter en 'n slegte polisieman. Want 'n bosluisbyt aan die polisieman Frans Schuin lei onverwags tot 'n tydperk van verwarring by die plattelandse dokter Gustav van Aardt. Van Aardt is een van die volrondste personasies wat in baie jare in 'n Afrikaanse roman na vore getree het, en wat so heerlik is van sy uitbeelding is dat hy so nugter as 'n feilbare, onsekere volwassene geskets word. Die leser sien deur Van Aardt se o - maar soos ons mettertyd agterkom, is daar nie werklik uitsluitsel oor die dinge wt hy sien nie. Is dit drogbeelde of werklike visuele waarnemings? En gaan hy mettertyd vrede maak met sy plek op die aarde?

Softcover. English. Tafelberg. 2020. ISBN: 9780624089988. 312 pp. Good. Book No: 57211

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Die Kleinste Ramp Denkbaar

Die Kleinste Ramp Denkbaar

OBZ: Afrikaans Fiction

30 other products in the same category: