Used
OBZ: Afrikaans/Fiksie (African Literature)
0 Item Items
This product is no longer in stock
Warning: Last items in stock!
Availability date:
'n Belangrike heruitgawe. Die verband en samehang tussen Etienne Leroux se eerste drie romans is nie in die vyftiger- en sestigerjare al raakgesien nie; die sikliese aard is eers later bevestig en die drie romans is in 1986 die eerste keer in een band gepubliseer as Die eerste siklus. Die eerste lewe van Colet (1955) is 'n ontwikkelingsroman in kroniekvorm; die leser beleef die seun Colet se groei van kind tot jong volwassene (die tydperk is 1921 tot ongeveer 1942), met as fokus sy seksuele ontwaking. Hilaria (1957) volg daarop en vertel hoe Colet, na sy terugkeer van die oorlog (in die jaar 1946) help met 'n advertensieveldtog vir plastiek-blindings. Die mugu (1959) is ’n satiriese reisverhaal: die dooltog van Gysbrecht Edelhart deur die strate van Kaapstad. Elize Botha het daarna verwys as die eerste siklus in die groter siklus-in-wording wat Etienne Leroux se werk in wese is. Dit vestig reeds die patroon van mitiese parallele wat in Leroux se latere romans so sterk voorkom.
Hardcover. Afrikaans. HAUM. 1986. 375pp. Good condition in slightly worn laminated hardcover. Book No: 4661097
No customer reviews for the moment.
R90
R70
R90
R90
R75
R50
R100
R50
R75
R65
R100
R50
R80
R50
R70
R70
R80
R85
R80
R45
R30
R80
R45
R70
R80
R60
R70
R90
R40
R100