Maal. Kortverhale View larger

Maal. Kortverhale

Strauss, Nicole Jaekel

Used

OBZ: Afrikaans/Fiksie (African Literature)

More details

1 Item

Warning: Last items in stock!

R80

Add to wishlist

More info

Paperback. Queillerie. 2010. In good condition.

Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Hulle ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vir angs, eensaamheid of vertroosting. Die ritueel van maaltye word belig, en kos word ook as 'n vormende teenwoordigheid in die karakters se menswees uitgebeeld - dikwels op paradoksale wyse. Die titel Maal dui op die manier waarop karakters verslinger word deur lewenservaringe soos migrasie, ongesteldheid, familie-intriges en dood. Maal sinspeel ook op die woord 'mal', 'n term wat in die bundel op figuurlike wyse na een of meer van die karaktertrekke van die individue verwys - en na die lewe self. Afrikaans

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Maal. Kortverhale

Maal. Kortverhale

OBZ: Afrikaans/Fiksie (African Literature)

30 other products in the same category: