Used
OBZ: African Architecture (Architecture)
1 Item Items
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Hierdie titel is die belangrikste stuk praktiese gereedskap vir enigiemand wat wil bou, aanbou, ombou, opknap, restoureer, regmaak of oopbreek of selfs net 'n erf wil koop. Huise wat jou sak pas help met: behoeftes, leefstyl, voorkeure en toekomsplanne duidelik uiteen te sit; 'n erf te koop (sonder om in die magdom slaggate te trap); ingewikkelde bouregulasies en boutoestemming onder die knie te kry; eiendomstransaksies en -kontrakte en verbandlenings en -makelaars beter te verstaan; begroting en geldsake met 'n ysterhand te beheer; saam met n argitek, argitekstegnoloog of boutekenaar n droomhuis te ontwerp; die regte boukontrakteur en projekbestuurder aan te stel (of n bouprojek self aan te pak); die beste boumateriale en afwerkings vir vloere, mure, deure, vensters, dakke, plafonne en beligting te kies.
Softcover. Afrikaans. Tafelberg In Samewerking Met Tuis. 350. ISBN: 9780624046561. 176 pp. Book No: 2506164
No customer reviews for the moment.
R90
R70
R90
R90
R75
R50
R100
R50
R75
R65
R100
R50
R80
R50
R70
R70
R80
R85
R80
R45
R30
R80
R45
R70
R80
R60
R70
R90
R40
R100