Oorlog En Terpentyn View larger

Oorlog En Terpentyn

Hertmans, Stefan

Used

OBZ: Afrikaans Fiction (African Literature)

More details

This product is no longer in stock

R250

Add to wishlist

More info

Kort voor sy dood in die 1980's gee Stefan Hertmans se oupa aan sy kleinseun 'n paar volgeskrewe ou dagboekies. Jare lank durf Hertmans dit nie oopmaak en lees nie tot op 'n dag dat hy dit wel doen en meer as een geheim daarin ontdek. Hy lees van sy oupa se armoedige kinderjare in Gent voor 1900, van sy gruwelike ervarings as frontsoldaat in die Eerste Wereldoorlog en 'n vroeg gestorwe groot liefde. Na die oorlog sit sy oupa sy lewe voort deur sy verdriet te probeer wegskilder. Stefan Hertmans se jare lange fassinasie met sy oupa se lewe bring hom uiteindelik tot die skryf van hierdie roman.

Softcover. Afrikaans. Protea Boekhuis. 2016. ISBN: 9781485306108. 335 pp. Good. Book No: 2504782

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Oorlog En Terpentyn

Oorlog En Terpentyn

OBZ: Afrikaans Fiction (African Literature)

30 other products in the same category: