Used
OBZ: South African Crime Fiction (South African Literature)
0 Item Items
This product is no longer in stock
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ’n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik?Voeg hierby ’n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ’n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek.
Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2013. 386 pp. In fair.used condition. Book No: 24912
No customer reviews for the moment.
R90
R70
R90
R90
R75
R50
R100
R50
R75
R65
R100
R50
R80
R50
R70
R70
R80
R85
R80
R45
R30
R80
R45
R70
R80
R60
R70
R90
R40
R100