Weber Braaibybel View larger

Weber Braaibybel

Purviance, Jamie

Used

Biscuit Mill: South African Cookery

More details

This product is no longer in stock

R200

Add to wishlist

More info

Weber Braaibybel is 'n alles-in-een-gids meesterklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van 'n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om 'n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om 'n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van 'n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake.

Hardcover. Afrikaans. Struik Lifestyle. 2014. ISBN: 9781432304089. 320 pp. Good in laminated hardcover. Book No: 59453

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Weber Braaibybel

Weber Braaibybel

Biscuit Mill: South African Cookery

30 other products in the same category: