Agaat: Roman (Afrikaans) View larger

Agaat: Roman (Afrikaans)

van Niekerk, Marlene

Used

Biscuit Mill: Afrikaans Fiction (Afrikaans Literature)

More details

This product is no longer in stock

R100

Add to wishlist

More info

In hierdie roman oor plaasvroue, aangewese op mekaar in nood en behoefte, gee die skrywer 'n ontstemmende blik op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop. Haar evokatiewe beelding van die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift, ondersoek - op 'n uitdagende wyse - nie net die mens se ekologiese verwantskap met die grond nie, maar ook sy etiese verantwoordelikheid. Die uiterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik liefde en sorg noem?

Softcover. Afrikaans. Tafelberg. 2004. ISBN: 9780624042068. 736 pp. Good. Book No: 2003447

Reviews

No customer reviews for the moment.

Write a review

Agaat: Roman (Afrikaans)

Agaat: Roman (Afrikaans)

Biscuit Mill: Afrikaans Fiction (Afrikaans Literature)

30 other products in the same category: