Used
0 Item Items
This product is no longer in stock
Warning: Last items in stock!
Availability date:
Plaasmoorde het nooit juis vastrapplek gekry in die ylbevolkte Noord-Kaap nie - maar dan word die drie en dertigjarige opkomende skilder Freddie Swarts en haar aangenome dogter aak vermoor. Speurder-inspekteur Albertus Beeslaar, pas uit Johannesburg verplaas om 'n nuwe veediefstel-eenheid op die been te bring, moet die hoeprofiel-plaasmoord oplos. Maar sy grootste stryd is waarskynklik teen homself - hy's net nie meer die gatskoppolisieman van vroeer nie. Kort voor lank word Beeslaar en die vermoorde vrou se suster, Saar, ingetrek by bisarre gebeure soos die moord op 'n bobbejaar, 'n veediefstel-sindikaat wat sangoma's inspan, 'n groep boere-vigilantes wat oorlog verklaar teen die geweld in die land. En uiteindelik nog 'n moord.
Softcover. Human & Rousseau. 2009. 510pp. In good condition. Book No: 21392
No customer reviews for the moment.